Jan Blohm
Dellarese
Dellarese
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Unit price
/
per
"Die heel beste geskenk nog. Elke uitdaging vir die besonderse painting teen my muur om my te herinner dat die lewe vol stampe en stote is en soms lê mens en dan staan mens op en probeer weer. Elke opstaan en weer begin is ń storie van sy eie. Elke wag en elke spatsel verf herinner my aan my lewe. Die oë se geel weerspieël die vensters van 'n woordelose siel. Stukkie vir stukkie vertel die besonderse kunswerk my eie seer, geluk en lewenslesse. Jan is my Hero, ons almal is net mens. Dankie dat my storie deur jou lewe kon kry. Mag jou diepte altyd ń refleksie wees van jou talent"