Jan Blohm
Elsabe
Elsabe
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Unit price
/
per
"Jare na die afsterwe van ons seun, het ons besluit om 'n stukkie van ons kosbare dogter op doek te laat vaslê. As trotse eienaars van “Yellow”, was dit 'n maklike besluit om vir Jan te nader. Ons beeldskone dogter se jeug & innerlike krag het hy meesterlik vasgelê, om 'n konstante herinnering te wees van die vreugde wat sy ons verskaf. Die diepte dimensie van Jan se werk is ongelooflik. Vanuit elke ander trajeksie kom 'n ander faset van haar na vore. Dit is nie net 'n skildery nie, dit is emosie op 'n doek"