Jan Blohm
Odette
Odette
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Unit price
/
per
"Hoekom sal jy enigsins 'n skildery van jouself in jou huis wil hê?
want ek wil elke dag opnuut besef ek is beautifully flawed -'n painting in progress
Op al die dae waar die spiëel jou vyhand is en jou refleksie jou laat twyfel of wanneer die wêreld se standaard van vrouwees jou in ander se oë tronk. Die beseffing van daai is JY deur die oë van iemand wat jou nie ken nie. So bitter mooi vasgevang deur 'n vreemdeling. Jy sien die ware jy sonder oordeel en dan val alle persepsie weg. Jan is die Beter Man, hy is 'n besonderse mens (beautifully flawed) sy musiek, sy woorde, sy passie, sy opstaan na elke val! My legend"